donderdag, oktober 24, 2002

Zuid - Afrikaans ....



Ik heb een kennis in Zuid-Afrika.
Van hem ontving ik deze leuke lijst, met daarop
'hoe het komt dat een hond beter is dan een man'.

Hoekom honde beter is as mans

# Honde wys in die openbaar dat hulle van jou hou.
# Honde mis jou as jy weg is.
# Honde voel sleg as hulle iets verkeerd gedoen het.
# Jy kan duidelik sien wanneer 'n hond jaloers is.
# 'n Hond sal jou goed laat verstaan wanneer hulle wil uitgaan.
# Honde speel nie speletjies et jou nie, jy speel et hulle.
# Jy kan 'n hond goed leer.
# Dit is nie baie oeilik om 'n geskenk vir 'n hond te koop nie.
# Vlooie is die ergste wat jy by 'n hond kan optel.
# Honde weet wat NEE beteken.
# Honde soen altyd met oorgawe.

Eigenlijk is dat taaltje zo moeilijk nog niet ....



Geen opmerkingen: